Letra da Música Sewe Oseane (Akoestiese weergawe) de Andriëtte

Que bom que você chegou até aqui!
Veja abaixo a letra da música que separamos para você!

Música em MP3
Die rivier in jou oë
Is blouer as blou
En ek glo
Dat ek deel van my lewe in jou
In jou toe gevou
Waar net
ek en jy kan gaan
As die golwe teen my rotse slaan
Weet ek dat jy lanks my staan
Vir alteid
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is die een wie weet wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose seer
waar ons liefde begin
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
Getrou in my siel
Waterval op n wiel draai en draai
In die heel diepste diep van my hart
Net jy ken die pad wat onder my voete lê
As die goue sand sy duine ween
Kan ek water by jou leen
Vir alteid
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is die een wie weet wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose seer
waar ons liefde begin
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
Sewe oseane se trane sal my
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is die een wie weet wie ek is
Sewe oseane se water is min
Teen die eindelose seer
waar ons liefde begin
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei
En ewig groei
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

Outras Músicas de Andriëtte

Conheça aqui outras músicas de Andriëtte que você poderá gostar.

Baixar Música Sewe Oseane (Akoestiese weergawe) (Andriëtte) em MP3

Você pode baixar (fazer o download) ou ouvir diretamente a música Sewe Oseane (Akoestiese weergawe) de Andriëtte no seu celular ou computador através do player abaixo.

Ouvir "Sewe Oseane (Akoestiese weergawe)"
na Amazon Music Unlimited
Ouvir "Sewe Oseane (Akoestiese weergawe)"
na Amazon Music Unlimited
Baixar Música Agora!

Ficha Técnica da Música Sewe Oseane (Akoestiese weergawe)

Número de Palavras218
Número de Letras1230
IntérpreteAndriëtte

Na tabela acima você vai encontrar dados técnicos sobre a letra da música Sewe Oseane (Akoestiese weergawe) de Andriëtte.

Amazon Music Unlimited