Letra da Música Tussen Die Liefde En Die Leegte de Amanda Strijdom

Que bom que você chegou até aqui!
Veja abaixo a letra da música que separamos para você!

Música em MP3
Ek is my lewe lank op reis
Ek volg die we van die twijfel
Ek soek na wat ek nooit sal vind nie
Want ek wil dwarsdeur die dood heen sing
Ek wil probeer om iets te maak
Ek wil nie breek nie, ek wil nie haat nie
maar op soek na mooi woorde
het die liefde my verloor

En ek is altijd maar oppad
Altijd maar oppad
Ek reis onrustig en onseker
Tussen die liefde en die leegte

Dis nie n lewe om te deel nie
En tog behoort my hart aan jou
Maar laat my nie te veel beloof nie
Want ek bly my droom getrou
En ek wil nog soveel woorde sing
Dit is n passievolle drang
Ek wil alleen wees en ook bij jou wees
Maar ek vind nooit die balans

En ek is altijd maar oppad
Altijd maar oppad
Ek reis onrustig en onseker
Tussen die liefde en die leegte

Outras Músicas de Amanda Strijdom

Conheça aqui outras músicas de Amanda Strijdom que você poderá gostar.

Baixar Música Tussen Die Liefde En Die Leegte (Amanda Strijdom) em MP3

Você pode baixar (fazer o download) ou ouvir diretamente a música Tussen Die Liefde En Die Leegte de Amanda Strijdom no seu celular ou computador através do player abaixo.

Ouvir "Tussen Die Liefde En Die Leegte"
na Amazon Music Unlimited
Ouvir "Tussen Die Liefde En Die Leegte"
na Amazon Music Unlimited
Baixar Música Agora!

Ficha Técnica da Música Tussen Die Liefde En Die Leegte

Número de Palavras132
Número de Letras703
IntérpreteAmanda Strijdom

Na tabela acima você vai encontrar dados técnicos sobre a letra da música Tussen Die Liefde En Die Leegte de Amanda Strijdom.

Amazon Music Unlimited